Die 19-jarige Thomas Bath, ‘n geliefde voormalige Paarl Gimnasium-leerder en Universiteit Stellenbosch-student, se lewe is Maandag 1 Desember kortgeknip toe hy in ‘n motorfietsongeluk in Durbanville dood is.
Die 36-jarige Lyntin Carstens van Stellenbosch is die afgelope naweek dood nadat hy in ‘n botsing op die R44 naby die N1-afrit betrokke was.