Lorraine du Toit, ‘n onderwyser by die Dorothea Spesiale Skool, het die nasionale toekenning vir uitnemendheid in klaskamerpraktyk vir LSOB-skole ontvang.
Die Wes-Kaapse Departement van Onderwys (WKOD) het onlangs opvoeders met 20 jaar diens en meer by ‘n spoggerige geleentheid vir hul rol in die onderwys vereer.