Drie jong musikante van Stellenbosch is finaliste in die Nasionale Jeugmusiekkompetisie, wat in Desember vir R180 000 meeding.
Musici tussen 14 en 19 jaar kan nou registreer vir die gesaghebbende Nasionale Jeugmusiekkompetisie.
Die violis Nicholas Bruiners, ‘n bronsmedaljewenner van die 2017- Nasionale Jeugmusiekkompetisie (NJMK), keer vanjaar terug na die kompetisie om as as gaskunstenaar by die finaliste se galakonsert op te tree.