Fourteen locals have been equip with practical hair dressing skills with the help of the Cape Winelands District Municipality.
Die gemeenskap van Cloetesville word uitgenooi na ‘n inligtingsessie oor die plaaslike mark.
Inligting en kommentaar is die afgelope maande geïn om voorstelle te kry vir die toekoms van die Papegaaiberg-natuurreservaat.
Franschhoek-inwoners en -besoekers sal ersdaags moet opdok vir parkeer in die dorp se hoofstraat.
Meer sal gedoen moet word om plaaslike organisasies te help om uiteindelik vir finansiële hulp van die Stellenbosch-munisipaliteit te kwalifiseer. Dit was die beroep van raadslede op die mees onlangse…
In ‘n onlangse brief bied prof. Johan Fourie ‘n vurige verdediging van die luukse landgoedontwikkeling op Botmaskop in Stellenbosch (“Botmaskop: Houding grief”, Eikestadnuus, 24 April). Hy begin met ‘n persoonlike staaltjie…
Stellenbossers sal eersdaags die geleentheid hê om kommentaar te lewer oor waar hulle dink die beste ligging vir ‘n dorpsmark sal wees.