Klapmuts-polisie bevestig dat graad 3-leerder Matthew Baartman (8) wel doodgeskok het in Januarie vanjaar. Dit ten spyte van die WKOD wat vol gehou het dit was nie die geval nie.
Die Klapmuts-polisie het vandeesweek bevestig die gr.1-leerder Matthew Baartman is dood weens ‘n elektriese skok.