Dr. Rebecca Selkirk, het onlangs haar doktorsgraad in ekonomie aan die Universiteit Stellenbosch verwerf, en het graadherhaling en matriekuitslae bestudeer.
Die Kaapse Wynland-distrik het ‘n algehele slaagsyfer van 84,6% behaal met drie Stellenbosse skole wat met ‘n 100%-slaagsyfer spog.