Ek deel graag my storie oor ‘n verlore Krugermunt van jare gelede. My pa het altyd gespot dat ek “soos ‘n Krismisboom” lyk met al my juwele. Ek het op…
A permanent installation honouring the late science teacher Walter Parry at the Old Lückhoff School was recently opened by Stellenbosch University.
In ‘n onlangse brief bied prof. Johan Fourie ‘n vurige verdediging van die luukse landgoedontwikkeling op Botmaskop in Stellenbosch (“Botmaskop: Houding grief”, Eikestadnuus, 24 April). Hy begin met ‘n persoonlike staaltjie…
The MiDO Academy in Jamestown has officially received accreditation by the Quality Council for Trades and Occupations (QCTO) as a national Skills Development Provider (SDP).
Die Stellenbosch-polisie waarsku teen bedrog en om lig te loop vir swendelaars.
Die Klapmuts-polisie doen ‘n beroep op die gemeenskap vir inligting nadat die lyke van twee mans vroeër vanjaar in dié gebied gevind is. Sers. Madelyn Dombas, ‘n polisiewoordvoerder, sê die…
Stellenbossers sal eersdaags die geleentheid hê om kommentaar te lewer oor waar hulle dink die beste ligging vir ‘n dorpsmark sal wees.
Roughly a year later the proposed Franschhoek cable car, or “skytram” as it will be called, is no closer to being constructed as Doug Jeffery Evironmental Consultants, employed by the…