Munisipale werkers het die afgelope naweek op ‘n gruwelvonds afgekom by ‘n pompstasie in Klapmuts.
Three teenagers have been arrested by local police in connection with the double murder of brothers at a barbershop in Kayamandi.
Theodore Cloete (36) van Klapmuts en ’n vriend is in Philippi beroof nadat hulle ’n hommeltuig via Facebook Marketplace wou koop. Die rowers het hul motor en besittings gesteel.
Joernaliste van reg oor die vasteland en die wêreld het verlede week in die Eikestad vir die Africa Media Perspectives- (AMP) konferensie byeengekom.
The Rotary Club of Stellenbosch officially inducted Laurence Chambers as its 88th president during its annual Induction Dinner.
Neil Sandilands, Schalk Joubert, Gian Groen en Abel Kraamsaal klim saam op die verhoog om hul liefde vir Afrikaans en hul eie halfeeu lange reis te eerbiedig.
A young Ida’s Valley gymnast received gold for her recent performance in Saldanha Bay.
Artist Gavin Rain is creating a special artwork to mark the 20th anniversary of the Stellenbosch International Chamber Music Festival (SICMF).
An international hiker was recently rescued after an overnight in Jonkershoek Nature Reserve.
Novus Media stel amptelik hierdie week NovaNews.co.za, ‘n omvattende nasionale nuusplatform met bydraes van 21 gemeenskapskoerantredaksies van reg oor Suid-Afrika, bekend. Die digitale nuussentrum lewer betroubare, diepgaande joernalistiek landwyd in…