SATURDAY 9 AUGUST • Stellenbosch: Celebrate Women’s Day with The Wine Walk at MURATIE WINE ESTATE 09:00. Participants will be welcomed with a mimosa before following signs to the look-out…
Die Hoërskool Stellenbosch se rasieleiers is onlangs as die nasionale kampioene by nasionale rasieleier-kompetisie aangewys. Die Suid-Afrikaanse nasionale kampioenskap vir rasieleiers het op Donderdag 3 Julie in Oudtshoorn begin met…
Jeraldene Menon In the start-up culture everyone talks about building for scale, where the unicorns, loud wins and exits are celebrated. Understandably, the most noteworthy entrepreneurs are the most enduring,…
‘n Vrou (60) en haar broer (40) is Saterdag (2 Augustus) in die vroeë oggendure met ernstige beserings gehospitaliseer nadat drie gewapende rowers by ‘n gastehuis naby Uitkykstraat in Franschhoek…
Raap, ‘n Paul Roos Gimnasium-produksie onder die leiding van die onderwysers Brink Nelson en Hannelie Caine, het Donderdag 24 Julie aan die Wes-Kaapse uitdunronde van die nasio- nale Pronk Podium-toneelfees…
Die Franschhoek-polisie sê hy het vyf verdagtes in hegtenis geneem in verband met die moord op ‘n man van Groendal die afgelope Sondag (3 Augustus). Austin Stevens (28) is glo deur…
Die handjievol kinders van die JES Montessori-kleuterskool het verlede week hul nuwe Montessori-klaskamer amptelik met groot opgewondenheid op die Le Arc Berries-plaas in Wemmershoek geopen. Groot glimlagte was Vrydag (1…