Familie soek antwoorde ná lyk van Elize Faroa, werknemer van Waterford Winery, in die Pniel-rivier gevind word en outopsie verdrinking as oorsaak bevestig.
‘n Vrou (27) is dood nadat sy vermoedelik doodgeskok het weens onwettige kragverbindings.
Die nuwe Lanquedoc-brug, ‘n langverwagte infrastruktuurprojek in die Dwarsriviervallei, is verlede Donderdag (11 Desember) amptelik deur die Stellenbosch-munisipaliteit geopen. Dit word as ‘n belangrike mylpaal vir die gemeenskap en omliggende…