Merk 3 tot 11 Oktober op jou kalender! Dís wanneer die Eikestad weer feeshou met die 2026- Toyota Stellenbosch Woordfees wat iets vir almal bied.
Die Stellenbosse kunstenaar, Jan Hendrik Viljoen, alombekend as “Portchie” is Vrydagoggend (12 Junie) in die ouderdom van 62 oorlede.
Die jaarlikse Winterfees van die Drostdy-teater word van 17 tot 24 Junie aangebied, met diverse vertonings insluitend komedie, musiek en meer.