Die Franschhoek-rugbyklub het Saterdag 16 Mei met ‘n eenpunt-sege oor Maties in ‘n Superliga A-wedstryd op Groendal, verras.
Avril Fillies Die eerste span van die Franschhoek-rugbyklub en die vrouespan van Van der Stel-Evergreens is die twee plaaslike spanne wat Saterdag (13 September) op City Park die vlag moet…