Nóg klagtes het ingestroom oor die informele nedersetting buite Klapmuts oorkant die stortingsterrein en skuins oorkant die polisiekantoor, ook duidelik sigbaar van die N1 af. Inwoners beweer die afgelope weke…
Die gemeenskap van Klapmuts het Maandag 28 April ter viering van Vryheidsdag by die Klapmuts-sportterrein byeengekom. Die geleentheid het die jonger geslag die geleentheid gebied om die dag met sport,…
The Southern Parrot Sanctuary will host the vibrant fundraising Cape Parrot Market at Exotic Animal World.
Stellenbosse spanne het nie vanjaar ‘n verskoning om nie die Noordelike liga van die Westelike Provinsie-rugbyunie te wen nie.
Police were once again called to Klapmuts High School after learners allegedly had an alteration.