‘n Eenvoudige daad van vriendelikheid deur ‘n 11-jarige het Janine Bantam-Titus geïnspireer om ‘n inisiatief vir minderbevoorregte kinders te begin.
Leerders van Idasvallei Primêr het vanjaar geskitter by die plaaslike eisteddfod met hul musiektalent.