Die beplande honde-eenheid vir Stellenbosch moet vinniger op die been kom as wat die munisipaliteit aanvanklik beplan het.
‘n Honde-eenheid is in Maart in beginsel deur die Stellenbosch-munisipale raad goedgekeur. Die honde sal op ‘n gedeelte van die Mountain Breeze-woonwapark gehuisves word.