Die saak teen twee verdagtes wat verdink word van Pieter de Kock se dood, is tot 19 Februarie uitgestel.
Die 55-jarige Franschhoekse man wat teregstaan op aanklagte wat met die besit en vervaardiging van kinderpornografie verband hou, se prokureur het Maandag (19 Januarie) buite die Franschhoek-landdroshof gesê die landdros…
Die saak teen die vermeende kinder-moordenaar Elizabeth Japie van Jamestown is tot Dinsdag 25 Februarie 2026 uitgestel. Japie staan tereg op verskeie aanklagte, insluitend moord en dwarsboming van die gereg,…
Die familie van die vermoorde Matie-student Jesse Mitchell hoop sy moordenaar, Rudolf Hufke, gebruik sy tyd in die tronk om homself te verbeter. Die 20-jarige Hufke is Maandag 3 November…
Dit saak teen Elizabeth Japie van Jamestown sloer steeds voort weens haar gebrek aan ‘n regsverteenwoorder. Die 58-jarige staan te reg weens die moord op haar sesjarige susterskind, Zandré Japie,…
Die saak teen die moordbeskuldigde Rudolf Hufke is Maandag 22 September uitgestel tot Vrydag 3 November wanneer hy na verwagting tot ‘n pleitooreenkoms sal instem wat verband hou met die…