Die Stellenbosch Cancer Warriors het Saterdag 1 November met groot geesdrif ‘n kleur-piekniek gehou. Al is reën voorspel, het die son net betyds deurgebreek en die bekommernis oor die weer…
Dr. Steve Steyn en Mediclinic Stellenbosch het vir die sesde keer gratis katarak-operasies aan 20 pasiënte verskaf. As deel van Oogsorg-bewusmakingsmaand het die oogspesialis se pro bono-inisiatief staatspasiënte gehelp wat…