Die Kylemore-mannebeweging poog om die gemeenskap te versterk en morele verval te bestry deur bemagtiging en eenheid onder mans.
Cloetesville se klein skoonheid Aeesha Moses het weer naam gemaak by die skoonheidskompetisie Toddler and Tween of the World SA wat vandeesmaand in Klerksdorp, Noord-Wes, gehou is.