Die geliefde Afrikaanse sanger en akteur Robbie Wessels is terug met ’n splinternuwe album, Racheltjie de Beer: Die Album.
Soggens vroeg wanneer Lee Hoffmann na Klapmuts Primêr ry, staan die skool helder verlig soos die baken van hoop wat hy glo die skool sal wees. Hoffman het aan die…
By die Laerskool Rietenbosch groet Mario Jooste nie met “goeie middag” nie, maar liewer “Ni hao”. Dié gr.6-leerder is eersdaags op pad China toe waar hy Suid-Afrika in die Chinese…
Die Toyota Stellenbosch Woordfees vier vanjaar 25 jaar van kuns, kultuur, stories, smaak en vermaak met ‘n omvangryke program, winskopies en ‘n tema wat jou nooi om “deel” te neem…
Eikestadnuus was onder die crème de la crème van Suid-Afrika se gemeenskapspers by die vierde jaarlikse Avbob- FCJ Excellence Awards-galadinee wat Vrydag (22 Augustus) by die Protea-hotel Stellenbosch in Technopark gehou…
One of the greatest voices of our generation, eight-time nominee and two-time Grammy Award-winning jazz vocalist Gregory Porter will return to South Africa later this year to thrill local fans…
THURSDAY 28 AUGUST • Franschhoek: The monthly Unlock the Violin Sonata concert series presents the Strauss op.18 in E-flat major at the FRANSCHHOEK DUTCH REFORMED CHURCH at 11:00. The concert…
Vergenoegd Löw’s 2023 Family Collection Malbec received top honours at the SA Terroir Wine Awards.
Prof Karin Jacobs, a microbiologist from Stellenbosch University, will present a public lecture on soil microbes at the Franschhoek Theatre on Wednesday 27 August.
SATERDAG 23 AUGUSTUS • Lynedoch: Die Faith Fund-omgeedag word om 10:30 op die VREDENHEIM-PLAAS gehou. Die geleentheid word deur die Beyers Truter Fetal Alcohol Interrelated Treatment Help Fund (Faith Fund)…