‘n Man het in die Paarl-landdroshof op aanklagte van die besit van dwelms verskyn, nadat hy op Vrydag 16 Oktober in hegtenis geneem is.
Polisiebeamptes van Cloetesville het vandeesmaand verskeie suksesse gehad nadat inligting vanuit die gemeenskap verkry is.