Die 16de Dagbreek-straatmyl word weer as deel van die Toyota Stellenbosch Woordfees in Oktober aangebied. Atlete, skryf nou in.
Die 15de jaarlikse Dagbreek-straatmyl word op Woensdag 15 Oktober in Victoriastraat, Stellenbosch, beslis – met verskeie hoogtepunte en bekendes wat deel van die spesiale geleentheid is.