Huldeblyke stroom steeds in vir wyle Christie “Kitty” Noble, alombekende geskiedenismaker, politikus en gemeenskapsaktivis. Die Cloetesville-gebaseerde Blakes-rugbyklub het verlede Vrydag (6 November) bevestig die Stellenbosch-rugbylegende is vroegoggend ná ‘n kort…