Die Cape Independence Party (CapeXit) het strafregtelike klagtes teen die Stellenbosch-munisipaliteit ingedien in verband met die omstrede luukse Botmaskop-ontwikkeling.
Die Kaapse hooggeregshof het ‘n tussentydse interdik teen die Botmaskop-ontwikkeling toegestaan.