Ses mense is geskiet in ‘n gewelddadige voorval in Cloetesville op Maandagaand, 16 Februarie om ongeveer 21:15. Een man is dood en vyf ander is gewond.
‘n Klagte van openbare geweld word ondersoek nadat keelvol inwoners op Sondag 5 Oktober die strate van Cloetesville saam met lede van Pagad ingevaar het.