Stellsorg is op soek na Jo-Jill Kock, wat vermoedelik in die Stellenbosch-omgewing woon.

Enigiemand met inligting oor waar Kock haar bevind, word versoek om asseblief vir Lizelle George by 021 887 2816 te bel.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article