Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Blakes RVK seëvier met opwindende hardlooprugby
Blakes RVK het die afgelope Saterdag in ’n titaniese stryd met opwindende hardlooprugby 36-29 teen Windmeul United in ’n Noodelike Liga-kompetisie van die Westelike Provinsie geseëvier.
-
Huis Horison se spelersis reg vir Italiaanse Bocce
Vier lede van Huis Horison se Bocce-span is gekeur om aan die Spesiale Olimpiese Spele, wat in Augustus in Johannesburg plaasvind, deel te neem.
-
-
Britz aims for world champs
A Matie pool player will don the green and gold following her selection to the national team for the World Blackball Championships in Morocco later this year.
-
-
Boishaai bly bo
Die Paul Roos Gimnasium (PRG) o.19A rugbyspan het die afgelope naweek teen ’n sterk Hoër Jongenskool Paarl-span (Boishaai) vasgeval.
-
Local cyclist pairings do well at the Sani2c race
The Fairtree Imperial Cannondale (FIC) duo Luyanda Tobigunya and Kusaselihle Ngidi did well in the past weekend’s Sani2c race, albeit the first time they race together.
-
Gemengde uitslae vir plaaslike rugbyklubs
Tien van die plaaslike rugbyklubs was Saterdag (14 Mei) in verskeie Westelike Provinsie-ligas in aksie, met die eerste spanne van vier klubs wat teen die eindfluitjie as die wenners van…
-
Blakes wen sonder drieë
Die eerste span van Blakes-rugbyklub het Saterdag (7 Mei) in die WP Noordelike-liga-klubrugbyderby met 9-12 koning gekraai oor sy buurklub Stellenbosch-Coronations op die Idasvallei-sportterrein.
-
PRG swimmers dominate in pool
Paul Roos Gymnasium is proud to announce its swimming team’s final results for the season, with several of the school’s swimmers excelling at galas over the last number of weeks.








