Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
-
Van die Kaap tot in Boston
Van Suid-Afrika tot Amerika – daar is maar min roetes wat die Suid-Afrikaanse langasem Sidney Cleophas nie sal aanpak nie. Dié Pniël-boorling het vanjaar die bekende Bostonmaraton in die VSA…
-
Naelbyt SA-Beker halfeindstryd die naweek in Nelspruit en Kimberley
Opwindende aksie word verwag wanneer die Airlink Pumas die Sanlam Boland Kavaliers in die eerste SA Beker-halfeindstryd in Nelspruit Vrydagaand (19:00) ontvang, en wanneer die verdedigende kampioene, Suzuki Griekwas, Saterdagmiddag…
-
Final home game surge
Stellenbosch FC will be in action in their final home match of the 2024-’25 Betway Premiership campaign, when they host SuperSport United at the Danie Craven Stadium in Stellenbosch on…
-
Bolandse rugbylegende en oud-Springbok sterf weens hartaanval
Rugbyliefhebbers van regoor die land het Donderdagoggend (15 Mei) wakker geword met die hartseer nuus dat die oud-Springbok-vleuel, Cornal Hendricks, Woensdagaand vermoedelik weens ‘n hartaanval op 37-jarige-ouderdom afgesterf het. Hendricks,…
-
A step closer for Stellies FC
Stellenbosch FC’s hopes of qualifying for the CAF Confederation Cup for a second consecutive season were boosted last week after the team recorded back-to-back Betway Premiership wins over Chippa United…
-
Mkhathala inspiring girls
In the heart of Khayamandi, tucked away in a modest corner of the local sport stadium, a powerful movement is quietly unfolding and champions are being created. Olwethu Mkhathala is…
-
Coronations vereer sy top spelers
Die Coronations-krieketklub het Vrydag 25 April sy beste spelers van die afgelope 2024-’25 -seisoen vereer. Die glansgeleentheid is by die Pniël-sportklub aangebied, met die klub wat die prestasies van sy…
-
Maties, VDE aan die verloorkant
Avril Fillies Maties en Van der Stel-Evergreens (VDE) het albei Saterdag (26 April) in Superliga A-kragmetings die knie gebuig toe hulle onderskeidelik 46-35 teen Brackenfell en 52-24 teen Durbell vasgeval…
-
Excelsior op die wenpad met skitterspel
Die Excelsior-rugbyklub het die span van Gordonsbaai Pioneers Saterdag (26 April) met skitterende hardloop-rugby met die kous oor die kop huis toe gestuur toe hy met 39-19 geseëvier het. Die Noordelikeligawedstryd…










