Altesaam 10 atlete van Weber Gedenk Primêr het Sondag 21 Oktober aan die One Heart Family-veldwedloop by Blaauwklippen deelgeneem. Die One Heart Foundation se leuse is: Run, lead and read. Die skool het Afrikaanse leesboeke as skenking ontvang. Die onderwyseresse, J. Terblanche en G. Mentoor, het die leesboeke in ontvangs geneem.
Skool kry genoeg leesstof
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.