Chanika Arnolds van Weber Gedenk Primêr is ’n toegewyde musiekleerder betrokke by Jamestown-Sounds waar sy Dinsdae blokfluit speel. Sy neem Donderdae ook ekstra klase met behulp van ’n musiekstudent, Jessica Daniels (links), by die Konservatorium van die Universiteit Stellenbosch. Sy het in September die Unisa-musiek-eksamen afgelê en met ’n uitmuntende 95% geslaag.

Puik blaser

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article