Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Schools
-
Pinehaven help skool
Die boer Sydney Claassen van die Pinehaven-plaas in Annan- dale het Donderdag (21 Augustus) sy gemeenskapsuitreik met ‘n skenking aan die Dorothea Spesiale Skool voortgesit. Claassen is een van vyf boere […]
-
Rietenbosch Primêr se Mario pak vir China
By die Laerskool Rietenbosch groet Mario Jooste nie met “goeie middag” nie, maar liewer “Ni hao”. Dié gr.6-leerder is eersdaags op pad China toe waar hy Suid-Afrika in die Chinese […]
-
‘n Era by Hoërskool Lückhoff eindig
Ná meer as 40 jaar in die onderwys — waarvan die laaste jare as trotse skoolhoof van die Hoërskool Lückhoff was — neem ek nou afskeid, nie net van ’n […]
-
‘Blou gevaar’ slaggereed vir jaarlikse interskole-stryd
Dit is met trots en opgewondenheid dat ek hierdie voorwoord skryf in afwagting op een van die grootste sportgeleenheide op ons skool se sportkalender – die interskole-derby tussen die Hoërskool […]
-
Maak geskiedenis, spanne!
Hiermee wil ons graag ons hartlike gelukwense aan die Hoërskool Lückhoff met sy 90ste verjaarsdagviering uitspreek. Hierdie belangrike mylpaal weerspieël nie net die blywende nalatenskap en toewyding aan uitnemendheid wat […]
-
Goud vir HSS-rasieleiers by nasionale kampioenskappe
Die Hoërskool Stellenbosch se rasieleiers is onlangs as die nasionale kampioene by nasionale rasieleier-kompetisie aangewys. Die Suid-Afrikaanse nasionale kampioenskap vir rasieleiers het op Donderdag 3 Julie in Oudtshoorn begin met […]
-
Paul Roos-toneelstuk onder bestes in Wes-Kaap
Raap, ‘n Paul Roos Gimnasium-produksie onder die leiding van die onderwysers Brink Nelson en Hannelie Caine, het Donderdag 24 Julie aan die Wes-Kaapse uitdunronde van die nasio- nale Pronk Podium-toneelfees […]
-
Kinders juig oor nuwe klaskamer
Die handjievol kinders van die JES Montessori-kleuterskool het verlede week hul nuwe Montessori-klaskamer amptelik met groot opgewondenheid op die Le Arc Berries-plaas in Wemmershoek geopen. Groot glimlagte was Vrydag (1 […]










