Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Schools
-
Nuwe lesinglokaal vir Bloemhof
’n Lesinglokaal met sitplek vir 80 mense is die nuutste toevoeging tot akademiese en kulturele uitnemendheid by die Hoër Meisieskool Bloemhof.
-
Ouers maak heerlike toebroodjies vir Afrika
Die Hoër Meisieskool Bloemhof se opedag is Maandag 12 Februarie gehou.
-
Kry waardevolle inligting by Maties se opedag
Die Universiteit Stellenbosch (US) se opedag is die geskikte geleentheid vir graad 11- en 12-leerders om waardevolle inligting oor studiegeleenthede by tersiêre instellings te bekom.
-
Juniors leer eerste spanne ’n tennisles
Die Hoër Meisieskool Bloemhof se o.14-tennisspan het verlede naweek aan die Agnes Pauw-tennistoernooi vir eerste spanne in Moorreesburg deelgeneem – en gewen.
-
-
Van Bloemhof na Bloemfontein
Die Hoër Meisieskool Bloemhof se adjunkhoof, Anne-Marie Klink, is as die nuwe skoolhoof van die C&N Sekondêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein aangestel en sal in die middel van Februarie daar begin.
-
Rhenish learner beats Grandmaster
Alexander van der Merwe, a Grade 7 learner at Rhenish Primary, recently played in the South African Junior Chess Championships (SAJCC) in Johannesburg as part of the Western Province under-14A team.
-
Meeste graad 8’s nóg by Bloemhof
Die Hoër Meisieskool Bloemhof het vanjaar 148 nuwe graad 8’s – die grootste graad 8-inname tot op hede.
-
Nuwe besems begin by Bloemhof vee
Die Hoër Meisieskool Bloemhof verwelkom vanjaar vyf nuwe personeellede.
-
PRG student achieves 96,4%
Sticking to the plan of action and support from his mom is how Wolfgang Wild of Paul Roos Gymnasium believes he managed to achieve a final mark of 96,4% for his matric exams.









