Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Schools
-
-
-
PRG-leerders presteer in IT
Twaalf leerders van Paul Roos Gimnasium het aan die eerste ronde van die IT Olimpiade deelgeneem.
-
-
Bloemhof wen groot in atletiek
Altesaam 20 atlete van die Hoër Meisieskool Bloemhof het die naweek van 18 en 19 Oktober aan die Noord-Wes Universiteit se Top-30-byeenkoms in Potchefstroom deelgeneem waar hulle as die wenners van die B-afdeling (20 atlete of minder) aangewys is.
-
-
-
Spelfees weer ’n goeie Wow-ervaring
Van die beste Afrikaanse spellers in die land woon in die Wes-Kaap.
-
-










