Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Schools
-
Photo | PRG brings its A-game to 2025 Curro Clash National LAN
Paul Roos Gymnasium’s (PRG) Esports team in action during the 2025 Curro Clash National LAN at Curro Aurora in Randburg, Gauteng, claiming victory in the High Schools Division of two game titles, Minecraft PVP and Overwatch 2. The competition made…
-
Foto | Drie leerders van Hoërskool Stellenbosch skitter in rolprentstryd
Die Hoërskool Stellenbosch bars van die trots ná die prestasie van drie gr. 11-leerders – Joshua Heinemann, Anria Mason en Ruben Sander – in die Filmit-kompetisie.
-
Foto | Eikestadse leerder presteer in nasionale wiskunde-kompetisie
Luc du Toit, ‘n gr. 12-leerder aan die Hoërskool Stellenbosch, is ‘n dubbele wiskunde-wenner nadat hy as die nasionale én provinsiale wenner in die gr. 11- en gr. 12-kategorie van die Netwerk24-wiskundekompetisie aangewys is.
-
Foto | Strategiese denkers van Hoërskool Stellenbosch styg uit
Vier van die Hoërskool Stellenbosch se gr. 12-leerders – Ruben Buys, Hanno Janse van Rensburg, Rouhan Venter en Josh le Roux – het onlangs in die JSE-beleggingsuitdaging vir 2025 uitgeblink.
-
Foto | Groot eer vir Paul Roos-pianis
Hermanus Schmidt, ‘n gr. 11-leerder aan Paul Roos Gimnasium, is die wenner van die Atterbury-nasionale klavierkompetisie.
-
Foto | PRG boul Boishaai in uitmuntende sege van die veld af
Die o.19A-krieketspan van Paul Roos Gimnasium het ‘n agtpaaltjiesege oor Hoër Jongenskool Paarl behaal.
-
Foto | Kishoue vir Paul Roos Gimnasium-tennisspanne
Die tennisspanne van Paul Roos Gimnasium het oorwinnings in die Boland-tennisliga behaal.
-
Foto | Klapmuts-polisie lig leerders in oor misdaad en die gevolge daarvan
Lede van die Klapmuts-polisie het onlangs by die Hoërskool Klapmuts besoek afgelê om inligting en raad te bied. Die beamptes het oud-misdadigers vergesel, wat hul ervarings oor die gevolge van hul misdaad en die lewe in die gevangenis met die…
-
Young athletes shine at largest school athletics meeting in WC
Over 1,400 young athletes compete in largest school athletics event ever held in the Western Cape, with national champions delivering stellar performances.










