Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Schools
-
PRG-leerders blink uit in Podiumpret-kompetisie
Altesaam vier leerders aan Paul Roos Gimnasium het in die grendeltyd aan die Podiumpret-kompetisie vir sprekers- en leesvaardighede deelgeneem.
-
Breinknopers wat jou tot laatnag sal wakker hou
Krap ’n bietjie kop, byt ’n bietjie vas! Om probleme op te los, laat jou brein letterlik groei.
-
-
Paul Roos-leerders ware here tydens Vrouemaand
Paul Roos Gimnasium het verlede maand sy twee susterskole, Rhenish Girl’s High en Hoër Meisieskool Bloemhof, vir Vrouemaand bederf.
-
Leerders blom in kompetisies
Anaïs Herman en Kaela de Villiers, twee graad 11-leerders aan die Hoër Meisieskool Bloemhof, het vanjaar aan vakkompetisies deelgeneem en na die eindrondes deurgedring.
-
PSA se skenking gaan skool in die grendeltyd help
Die Public Servants Association (PSA) het Dinsdag 18 Augustus by P.C. Petersen Primêr ingeloer met ’n groot geskenk. PSA het ’n interaktiewe skerm aan die skool geskenk om die skool en onderwysers te help met beter klasonderrig tydens die pandemie.
-
Alles loop klopdisselboom by Hoërskool Bloemhof
Ná meer as vier maande tuis het die Hoër Meisieskool Bloemhof se graad 8- en 9-leerders ook teruggekeer skool toe.
-
Competition offers two hospitality bursaries
The Private Hotel School (TPHS) has launched an exciting competition to find two of the country’s best “hospitalians”, the prize being a year-long bursary for each to study for a certificate in hospitality management at the school’s Stellenbosch and
-
Paul Roos oorgehaal om leerders veilig, gesond te hou
Die suksesvolle afhandeling van die akademiese jaar is vir Paul Roos ’n prioriteit.
-
Leerders opgewonde om terug by die skool te wees
Die Hoër Meisieskool Bloemhof se graad 11-leerders het Maandag (6 Julie) teruggekeer skool toe nadat hulle in Maart vanjaar laas in die klaskamer was.









