Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
-
Plaaslike dokter met Rhodes-beurs vereer
Die Rhodes-beurs vir 2021 vir Paul Roos Gimnasium en sy susterskole, Hoër Meisieskool Bloemhof en Renish Girls High, is vanjaar aan dr. Maxine Smit toegeken.
-
-
Hou jou brein die vakansietyd fiks
Skoolvakansie! Lekker tyd om op jou rug te lê en kyk na wolkpatrone, hoe blomme en blare op hulle stele sit, en hoe skaduwees loop as die son skuif. Oud en jonk – speel, wonder . . . en gee…
-
-
Twee maats, Tia en Augusta-Mari, Bloemhof se nuwe hoofleiers
Tia Bruwer en Augusta-Mari Dercksen is reeds van kleintyd af beste maats en nou is hulle as die Hoër Meisieskool Bloemhof se nuwe hoofleiers aangewys.
-
Prikkel die breinspiere só
Op MfM Breintyd kom ons agter dat meer mense begin saam kopkrap. Vir dié wat al ses weke lank saam dink, word die uitdagings nou al makliker.
-
-
Local schools excited about the new Rhenish pool
Local schools are excited about the new Rhenish pool
-
Skool stel nuwe leiers bekend
Ná ’n rigiede stemproses, kompleet met stemboksies van die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) en strawwe kompetisie wat selfs die Amerikaanse presidensiële kandidate sal laat sweet, is die Hoërskool Stellenbosch se drie hoofleiers verlede week aangekondig.
-










