Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Schools
-
Hou jou brein die vakansietyd fiks
Skoolvakansie! Lekker tyd om op jou rug te lê en kyk na wolkpatrone, hoe blomme en blare op hulle stele sit, en hoe skaduwees loop as die son skuif. Oud en jonk – speel, wonder . . . en gee…
-
-
Twee maats, Tia en Augusta-Mari, Bloemhof se nuwe hoofleiers
Tia Bruwer en Augusta-Mari Dercksen is reeds van kleintyd af beste maats en nou is hulle as die Hoër Meisieskool Bloemhof se nuwe hoofleiers aangewys.
-
Prikkel die breinspiere só
Op MfM Breintyd kom ons agter dat meer mense begin saam kopkrap. Vir dié wat al ses weke lank saam dink, word die uitdagings nou al makliker.
-
-
Local schools excited about the new Rhenish pool
Local schools are excited about the new Rhenish pool
-
Skool stel nuwe leiers bekend
Ná ’n rigiede stemproses, kompleet met stemboksies van die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) en strawwe kompetisie wat selfs die Amerikaanse presidensiële kandidate sal laat sweet, is die Hoërskool Stellenbosch se drie hoofleiers verlede week aangekondig.
-
-
1+1=2, maar hoe lank is stuk tou?
Baie kleiner kinders het al ’n goeie begrip van bymekaartel en aftrek, en leer net met al groter getalle doeltreffend werk. Maar om die een of ander rede sukkel selfs baie volwassenes om met verhoudings te werk, om te vergelyk…
-
Grade 11s must use time optimally, start 2021 strong
The saying “don’t leave for tomorrow what you can do today” has never been more apt for this year’s Grade 11s, as Covid-19, the lockdowns and their impact on education have shown. While many learners wait until their final year…









