Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Schools
-
Jacobs nou hoof van HS Overberg
Johan Jacobs, departementshoof by die HMS Bloemhof, is as die hoof van die Hoërskool Overberg in Caledon aangestel. Hy het Woensdag 10 Maart, ná ’n lang aanstellingsproses gehoor dat hy die suksesvolle kandidaat is.
-
CWDM honours top 2020 matriculants of its region
The Cape Winelands District Municipality’s (CWDM) Executive Mayor, Dr Elna van Schlicht, hosted the seventh Annual Top Achievers Awards in Paarl on Monday 1 March.
-
Paul Roos learners thank firefighters for their service
Paul Roos learners thank firefighters for their service
-
Bloemhoffers is weer bo!
Die HMS Bloemhof se tennisspelers het vanjaar hul titel as kampioen van die CR van der Merwe-tennistoernooi suksesvol verdedig.
-
-
Paul Roos-manne skitter opnuut
Paul Roos Gimnasium (PRG) het die afgelope naweek (5 en 6 Maart) aan die HJS-atletiekbyeenkoms deelgeneem.
-
PRG se krieket slaan weer ’n ses
Paul Roos Gimnasium het die afgelope krieketseisoen teen verskeie skole meegeding en goed presteer.
-
Bloemhoffer blink uit
Rentia-Marié Meyer (18), ’n oudleerder van die Hoër Meisieskool Bloemhof, was een van 63 A-kandidate om Maandag 1 Maart ’n spesiale seremonie by haar alma mater by te woon.
-
Bloemhoffers in die top-10
Vier leerders van die Hoër Meisieskool Bloemhof het in 2020 aan die Duitsolimpiade deelgeneem en al vier het in die top-10 geëindig.
-
Keep on keeping on X Rhenish
School closures in mid-March, online schooling, a return to physical schooling delayed until June – these are just a few of the challenges 2020 threw at the class of 2020.










