Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
-
PRG-krieket nou onder dak
Die Universiteit Stellenbosch, Paul Roos Gimnasium (PRG) en Remgro het ’n selfonderhoudende binnenshuise krieketfasiliteit op die skool se terrein, aangrensend aan die hoofkrieketveld, ontwikkel.
-
Tennistoernooi lok bestes
Die Hoërskool Stellenbosch het voorverlede naweek gasheer vir die eerste Maretha Burger-o.15-tennistoernooi gespeel waar altesaam agt van die land se top-tennisskole in gemengde seuns- en meisiespanne meegeding het.
-
-
-
Hano een van twee wiskundewenners in WK
Hano Krige, ’n graad 7-leerder aan die Laerskool Stellenbosch, het derde in Netwerk24 se landswye wiskundekompetisie vir laer- en hoërskole geëindig.
-
-
Boemhof vereer toppresteerders
Anaïs Herman en Tia Bruwer, twee matrikulante aan die Hoër Meisieskool Bloemhof, het Woensdag (20 Oktober) met die twee mees gesogte pryse by die skool se prysuitdeling weggestap.
-
-
-
PRG-tennisspan wen toernooi
Paul Roos Gimnasium se o.16A-tennisspan was die naweek onoorwonne by die provinsiale ronde van die PNB Rising Stars-tennistoernooi wat deur Tennis Suid-Afrika (TSA) aangebied is.









