Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
-
Skool presteer nou 100% beter
Pieter Langeveld Primêr se gr. 6-leerders se resultate in die Wes-Kaapse Onderwysdepartement se sistemiese uitslae het drasties verbeter.
-
Bloemhof vier 147 jaar!
Die Hoër Meisieskool Bloemhof het op 11 Maart die skool se 147ste bestaansjaar gevier. Verskeie reüniegroepe, onder meer die klasse van 2002 en 2012, het kom inloer, maar drie Bloemhoffers van die Klas van 1949 is ook by die skool…
-
-
-
-
-
Musieklokale HSS se trots
Die Hoërskool Stellenbosch het Dinsdagaand (22 Maart) sy splinternuwe musieklokale bekend gestel.
-
PRG sit sy beste voetjie voor
Paul Roos Gimnasium het die jaarlikse Studenteraadsbal op 2 Maart in Stellenbosch aangebied.
-
Skole vereer vir hul harde werk
Die Hoër Meisieskool Bloemhof is onlangs as die land se beste hoërskool onder Afrikaans- en dubbelmediumskole deur die Skoleondersteuningsentrum (Sos) aangewys.
-
Best Boland athletes named
PRG Athletes collected a total of 22 medals at the recent Boland Athletics Championships held at Dal Josaphat Stadium in Paarl from Thursday 24 to Saturday 26 February.









