Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Schools
-
-
-
Hano een van twee wiskundewenners in WK
Hano Krige, ’n graad 7-leerder aan die Laerskool Stellenbosch, het derde in Netwerk24 se landswye wiskundekompetisie vir laer- en hoërskole geëindig.
-
-
Boemhof vereer toppresteerders
Anaïs Herman en Tia Bruwer, twee matrikulante aan die Hoër Meisieskool Bloemhof, het Woensdag (20 Oktober) met die twee mees gesogte pryse by die skool se prysuitdeling weggestap.
-
-
-
PRG-tennisspan wen toernooi
Paul Roos Gimnasium se o.16A-tennisspan was die naweek onoorwonne by die provinsiale ronde van die PNB Rising Stars-tennistoernooi wat deur Tennis Suid-Afrika (TSA) aangebied is.
-
Bloemhoffers dring deur
Vier tennisspelers van HMS Bloemhof het die afgelope naweek aan die provinsiale eindronde van die Paribas Rising Star-tennistoernooi vir o.16’s deelgeneem en in al vier rondes koning gekraai.
-









