Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Schools
-
Skoolbekgevegte aan die gang
Die eerste deel van die interskole-debatkompetisie het op 16 Februarie by Paul Roos Gimnasium begin.
-
Lenka leef haar droom
Die Hoër Meisieskool Bloemhof het goed in die 2021-matriekeindeksamen presteer met ’n 100%-slaagsyfer.
-
-
Top-matrikulante vir harde werk beloon
Leerders aan Paul Roos Gimnasium het uitsonderlik goed in die nasionale matriekeksamen in 2021 presteer.
-
Another successful Rhenish year
Rhenish Girls’ High School is particularly proud of the Class of 2021. Their results are praiseworthy.
-
Matrieks ryg die A’s in . . .
Die Hoërskool Stellenbosch het vanjaar ’n 100%-slaagsyfer behaal teenoor ’n 99,1%-slaagsyfer van verlede jaar.
-
Virtual expos are the way forward
For over 20 years, 3RC has pioneered tertiary education awareness at a high school level through their Rocking Future Career Expos. They have worked diligently to expose Grade 12 students in South Africa to more study choices, career options, the…
-
Leerders presteer by Stellenbosch-eisteddfod
Die Hoërskool Stellenbosch se leerders het vanjaar weer uitstekende uitslae by die Stellenbosch-eisteddfod behaal.
-
PRG-krieket nou onder dak
Die Universiteit Stellenbosch, Paul Roos Gimnasium (PRG) en Remgro het ’n selfonderhoudende binnenshuise krieketfasiliteit op die skool se terrein, aangrensend aan die hoofkrieketveld, ontwikkel.
-
Tennistoernooi lok bestes
Die Hoërskool Stellenbosch het voorverlede naweek gasheer vir die eerste Maretha Burger-o.15-tennistoernooi gespeel waar altesaam agt van die land se top-tennisskole in gemengde seuns- en meisiespanne meegeding het.








