Die Wes-Kaapse Departement van Onderwys (WKOD) het onlangs opvoeders met 20 jaar diens en meer by 'n spoggerige geleentheid vir hul rol in die onderwys vereer. Onder die Stellenbosch-opvoeders wat vereer is, is Anthea Williams, die hoof van Dorothea Spesiale Skool.
Die Wes-Kaapse Departement van Onderwys (WKOD) het onlangs opvoeders met 20 jaar diens en meer by ‘n spoggerige geleentheid vir hul rol in die onderwys vereer. Onder die Stellenbosch-opvoeders wat vereer is, is Anthea Williams, die hoof van Dorothea Spesiale Skool.

Die Wes-Kaapse Departement van Onderwys (WKOD) het onlangs opvoeders met 30 jaar diens en meer by 'n spoggerige geleentheid vir hul rol in die onderwys vereer. Onder die Stellenbosch-opvoeders wat vereer is, is Anthea Williams, die hoof van Dorothea Spesiale Skool.
Die Wes-Kaapse Departement van Onderwys (WKOD) het onlangs opvoeders met 30 jaar diens en meer by ‘n spoggerige geleentheid vir hul rol in die onderwys vereer. Onder die Stellenbosch-opvoeders wat vereer is, is Anthea Williams, die hoof van Dorothea Spesiale Skool.
Juffrou Lynette Myburg van die Hoërskool Kylemore is ook vir drie dekades se diens vereer.
Juffrou Lynette Myburg van die Hoërskool Kylemore is ook vir drie dekades se diens vereer.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article