Puma Energy
‘n Gelukkige paartjie van Idasvallei was een van sewe wenners van de Puma Energy-petrolkompetisie.

Foto II Paartjie wen groot by Idasvallei se Puma-vulstasie

Puma Energy
‘n Gelukkige paartjie van Idasvallei was een van sewe wenners van de Puma Energy-petrolkompetisie.

Puma Energy
‘n Gelukkige paartjie van Idasvallei het onlangs een van die mees gesogte kompetisiepryse gewen danksy Puma Energy-vulstasie in Idasvallei – ‘n jaar se gratis brandstof! Die inwoners Enrico en Melody Frantz is een van die 13 wenners van die nasionale Puma Energy-kompetisie en is onlangs deur die span van die plaaslike vulstasie gelukgewens. Saam met die Frantz-paartjie (van links) is die joggies Khaya Dyantyi en Phelelani Nyembezi, asook die onderneming se eienaar, Jaco Kotze.
NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article