Lede van Paul Roos Gimnasium (PRG) se o.19A-rugbyspan het hul 2024-speeltruie ontvang. Die bekendstelling van vanjaar se rugbyseisoen is deur ouers, die spanbestuur en spelers bygewoon, en die spelers se opgewondenheid, trots en eer was duidelik sigbaar toe hulle die bekende PRG-maroentruie aangetrek het.
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.