Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Boere van oor die wêreld kom in Stellenbosch bymekaar vir die G20-Boeredialoog
Boere van oor die wêreld heen het vandeesweek by die fakulteit landbou- en bosbou-wetenskappe van die Universiteit Stellenbosch vir die G20-Boeredialoog byeengekom.
-
Springbok-legende en wynpionier Jan ‘Boland’ Coetzee (80) oorlede
‘n Legende van rugby en die wynbedryf is hoe vriende en familie die voormalige Matie-klubrugbyspeler en oud-Springbok Jan Boland Coetzee beskryf, wat Vrydag (12 September) ná ‘n kort siekte oorlede…
-
‘Spesiale aanslaggebied hou voordele in’
Die span agter die beplande spesiale aanslaggebied (SAG) vir “Stellenbosch-Suid” het minder as ‘n maand om 312 stemme vir dié inisiatief in te samel, terwyl inwoners van Papegaaiberg op hul…
-
Bure verhoed ‘uitsetting’ in Cloetesville
Inwoners van ‘n woonstelblok in Kloofstraat, Cloetesville, het die afgelope Maandag (8 September) ‘n stokkie voor die Stellenbosch-munisipaliteit se planne gesteek om die naasbestaandes van wyle Elsie Paulse twee dae…
-
‘Verduidelik of word geskors,’ eis Stellenbosch-raad van Kannemeyer
Die regerende DA, sowel as GOOD, het Vrydag 5 September tydens ‘n noodvergadering van die Stellenbosch munisipale raad mosies ter tafel gelê.
-
Ondersoek ná aanvalle op plase in Franschhoek ‘sloer’
‘n Onlangse nuusberig oor drie gevalle van aanvalle en rooftogte op gaste-plase in Franschhoek vanjaar het opslae gemaak nadat bronne in die berig beweer het die plaaslike polisie sloer om…
-
FOTO’S: Klapmuts-veiligheidsvennote voer veldtog om Vrouemaand af te sluit
Vroue van Klapmuts het Vrydag 29 Augustus vir ‘n laaste bewusmakingsveldtog vir Vrouemaand byeengekom. Lede van die plaaslike gemeenskaps polisiëringsforum (GPF), die slagoffer-ondersteuningsgroep en die geestelike intervensiegroep asook beamptes van…
-
Rowers slaan op twee plase in Stellenbosch toe
Inwoners wat op Stellenbosch-plase woon, het in Augustus onder rowers deurgeloop met twee afsonderlike voorvalle net verlede week.
-
Verdagte steeds op vrye voet ná nagmerrie-rit vrou getraumatiseerd laat
Die verdagte Uber-bestuurder wat betrek word by die voorval waarin ’n jong vrou van Kuilsrivier uit sy bewegende motor gespring het omdat sy bedreig gevoel het, is nog op vrye…
-
Omstrede ‘rassistiese’ video: Talle pleidooie vir vinnige optrede
Ondersoeke is ingestel om agter die kap van die byl te kom nadat ‘n beweerde rassistiese video, waarin ‘n amptenaar van die Stellenbosch-munisipaliteit opmerkings maak ten opsigte van aanstellings, opslae…










