Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Foto’s | Boek oor Kylemore se geskiedenis uitgegee
‘n Groep passievolle skrywers het onlangs ‘n boek oor herinneringe en verhale van Kylemore bekendgestel.
-
Malaria in Luckhoff lyk na geïsoleerde voorval, sê instituut
Dit wil voorkom of die malaria waaraan ‘n bekende boer van Luckhoff oorlede is en wat sy vrou en seun ook opgedoen het, geïsoleerde voorvalle is.
-
Rowers teiken weer plase in Klapmuts
Klapmuts se plaasgemeenskap is die afgelope naweek deur ‘n gewapende huisrooftog deur klapmusrowers geteister, terwyl ‘n tweede voorval moontlik verhoed is toe ‘n plaaseienaar ‘n verdagte in sy spore gestuit…
-
Jamestown-biblioteek is weer oop!
Die Jamestown-biblioteek is het Dinsdag 30 September sy deure vir ywerige boekwurms heropen, ná die fasiliteit se tydelike sluiting vir opknapingswerk.
-
Staan saam vir verandering, hoor Stellenbosch-sakeforum
Sakelui van Paarl tot Somerset-Wes het verlede week by die Root44-mark byeengekom om na die entrepreneur Robert Hersov se mening by die Stellenbosch-sakeforum se netwerkgeleentheid, te luister.
-
Talle vas ná polisie-klopjagte in Kylemore
Beamptes van Groot Drakenstein-polisie het vandeesweek groot suksesse met misdaadbekamping danksy inligting van die publiek behaal.
-
Jesse Mitchell-moordsaak: Hufke sê hy wil skuld beken
Die saak teen die moordbeskuldigde Rudolf Hufke is Maandag 22 September uitgestel tot Vrydag 3 November wanneer hy na verwagting tot ‘n pleitooreenkoms sal instem wat verband hou met die…
-
Kannemeyer steeds in ‘n pos by Stellenbosch-munisipaliteit
Die opposisie in die Stellenbosse munisipale raad sê die bedanking van Alexander Kannemeyer, ‘n voormalige waarnemende direkteur van korporatiewe dienste en senior menslikehulpbronnebeampte van die munisipaliteit, moenie ‘n manier wees…
-
Jamestown se Japie weer in hof, bly in aanhouding
Elizabeth Japie wat van die moord op haar sesjarige susterskind aangekla word, het nuwe regsverteenwoordiging.
-
Talle vas nadat polisie inligting ontvang
Beamptes van Groot Drakenstein-polisie het vandeesweek misdaadbekampingsuksesse behaal danksy inligting van die publiek. Ná vele klagtes uit die Cloetesville-gemeenskap het wetstoepassers van die Stellenbosch-munisipaliteit oor die afgelope twee weke verskeie…










