Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Stellenbosch-krieketklub op die wenpad
Die eerstespan van die Stellenbosch-krieketklub het hom Sondag (3 November) ná ’n nederlaag teen die Robertson-krieketklub die vorige dag mooi opgetel en ’n oorwinning teen Coronations behaal.
-
Hoërskool Stellenbosch-leerders en ander só geleer oor leierskap
AfriForum Jeug het in samewerking met AfriForum se afdeling vir jeugleierskap en ontwikkeling die eerste Toekomsskeppersgeleentheid in die Wes-Kaap aangebied.
-
Pieter Langeveldt Ps spog met nuwe sportveld
Dit is nie elke dag dat internasionale sokkersterre op ’n Cloetesville-skool toesak vir die opening van ’n wêreldklas sportveld nie, maar Pieter Langveldt Primêr pronk wel met dié eer.
-
AfriForum skenk en plant boom in Onder Papegaaiberg
Plaaslike AfriForum-lede het onlangs ‘n boom geskenk en plant ter viering van boomplantmaand
-
Dorp Street Sunday Market gesluit
Stellenbosch se ouderwetse Sondag-mark is nou geskiedenis nadat die Stellenbosch-munisipaliteit besluit het enige dorpsmark moet na ’n “meer gepaste” staanplek skuif.
-
Pniël se Villagers op wenpad in 7’s-rugby
Die tweede ronde van die Westelike Provinsie-rugbyunie se Score 7’s-rugbytoernooi skuif Saterdag (9 November) na City Park, nadat die eerste wedstryde die afgelope Saterdag in Brookside beslis is.
-
‘Guy Fawkes fireworks are illegal’ – Stellenbosch Municipality
“Remember, remember, the 5th of November…” the old rhyme goes, telling the story of a man called Guy Fawkes and the gunpowder treason plot that should not be forgotten.
-
Inaugural Hazendal Festival: SOIL Edition a great success
Inaugural Hazendal Festival: SOIL Edition a great success
-
DORPSKALENDER: Wat gebeur in die Eikestad?
VRYDAG 1 NOVEMBER Stellenbosch: Huis Horison hou vandag (Vrydag) en môre (Saterdag) sy jaarlikse kermis by die sentrum by Patrys-straat 1, Onder-Papegaaiberg. Kermisgangers kan Vrydag van 10:00 tot 16:00 inkopies […]
-
TOWN CALENDAR: What’s happening in ‘The City of Oaks’?
VRYDAG 1 NOVEMBER Stellenbosch: Huis Horison hou vandag (Vrydag) en môre (Saterdag) sy jaarlikse kermis by die sentrum by Patrys-straat 1, Onder-Papegaaiberg. Kermisgangers kan Vrydag van 10:00 tot 16:00 inkopies […]










