Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Wynlande voorbereid vir brande oor somermaande
Ná ’n nat winter is die Boland se somer amper weer ten volle aan die gang, wat beteken die moontlikheid van veldbrande verhoog ook.
-
Idasvallei-familie rou ná dood en video
Terwyl hulle nog die skok van hul geliefde se dood verwerk het, het die familie van Fadrian Michaels ’n skokkende video van sy lyk ontvang.
-
Indringerplante in Eikestad bestry
Die bestuur van natuurgebiede in en om Stellenbosch was onlangs onder die soeklig.
-
Kylemore- en Pniël Villagers-rugbyklubs haal top-16
Twee Stellenbosse rugbyspanne van die Kylemore- en Pniël Villagers-rugbyklubs is van die 16 spanne wat Saterdag (16 November) in die kwarteindstryd van die Westelike Provinsie-rugbyunie se Score 7’s-toernooi op City Park in aksie gaan wees.
-
Cloetesville-wonings in brand verwoes
Twee families tel die stukke op nadat hul wonings die afgelope Saterdag (9 November) vlamgevat het.
-
Wynland-skole leer oor padveiligheid
Skole leer meer oor padveiligheid danksy veldtogte by plaaslike skole vir Vervoermaand (Oktober).
-
Stellenbosch-belangegroep nader hof oor Botmaskop
Ten spyte van teenkanting en versoeke vir die openbaredeelnameproses om hersien te word, het die Stellenbosch-munisipaliteit in Julie grond met die ontwikkelaars van die Botmaskopberg-ontwikkeling geruil.
-
Eikestad-roeiers wen Suid-Afrikaanse titels
Die Saterdag 9 en Sondag 10 November, is die Suid-Afrikaanse Enkelkano-kampioenskap by Upington tydens die Orange Descent beslis.
-
ATKV-Crescendo vier vyf dekades met GOUD
Die ATKV-Crescendo “word goud” om ’n halfeeu se bydrae tot die Afrikaanse musiekbedryf te vier.
-
The Bridge eindelik gebou in Klapmuts
’n Nuwe ontwikkeling kom vir Klapmuts – met die ontwikkelaars wat beloof The Bridge sal ’n belegging van miljarde rand na die gemeenskap bring.










