Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Riool bly probleem in Pniël
Die stank wat inwoners van Riverside Vrydag 31 Januarie geruik het, was weens ’n pyp wat gebars het en nie weens ’n “gewone” lekkasie nie.
-
US-navorsers help antwoorde soek
“Ons is vinnig om weg te draai van dinge en mense wat anders as ons is – dit is instink, en te verstane, maar iets waaroor ons moet nadink, en waarteen ons moet baklei.”.
-
Paul Roos Gimnasium blink uit in krieket en atletiek
Paul Roos Gimnasium blink uit in krieket en atletiek
-
Coronations-vroue wen
Ná ses wedstryde en ses seges is die vrouespan van die Coronations-krieketklub die afgelope Sondag (9 Februarie) as die wenner van die 50-boulbeurtliga van Krieket Boland vir 2024-’25 gekroon.
-
Wynlande se topmatrieks vereer
“Dit is ’n voorreg om vanaand voor julle te staan terwyl ons voortreflikheid, toewyding en die onwrikbare strewe na sukses in onderwys vier,” het dr. Elna von Schlicht, die burgemeester van die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit (KWDM), Donderdag
-
-
Bou gees op vir Raakrugbydag
AfriForum Jeug hou eerskomende Saterdag (15 Februarie) ’n Raakrugbydag by die Middelvlei-wynplaas om die nuwe akademiese jaar op ’n hoë en aktiewe noot in te lui.
-
Dubai wink vir jong krieketster
Enigeen wat die 12-jarige Andrigo Frans ken, weet sy liefde vir krieket ken geen perke nie. Boonop het Andrigo nou die kans om sy vernuf in Dubai ten toon te stel.
-
Engineering students world-class
Two master’s students in engineering at Stellenbosch University, Yasmin de Raay and Chris Erasmus, have advanced to the international round of the 2025 Blue Sky Young Researchers and Innovation competition.
-
New landfill cell opened
Stellenbosch Municipality opened a new cell of its local landfill on Tuesday (4 February), but the excitement comes with a warning as it’s the last available space at the facility.







