Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
-
Wilgenhof saga: US, alumni find common ground
The Wilgenhof Alumni Association (WAA) and Stellenbosch University (SU) have come to an agreement on the naming process of the residence.
-
Help sokkerseun oorsee speel
“Ek het met my kop in my hande gesit, want ek het geen idee gehad waar om te begin nie. Maar ek gaan my bes probeer om hom in Spanje te kry om sokker te speel.”.
-
Maties swaai die septer
Die Maties-krieketspan het die afgelope naweek ’n oorheersende sege oor die Robertson-krieketklub behaal en die studente is een treetjie nader aan die ligavoorlopers, die Van der Stel-krieketklub, in die Boland-premierliga.
-
Woordewisseling lei tot pa van 4 se dood
Keith Jacobs, ’n geliefde inwoner van Klapmuts en werknemer by die BP-vulstasie in dié dorp, is die afgelope naweek in ’n tragiese voorval doodgesteek.
-
Excelsior baklei kliphard vir sege
Die Excelsior-rugbyklub het Saterdag 8 Februarie op sy tuisveld in Cloetesville in sy eerste oefeningswedstryd van die voorseisoen die span van Young Stars met die kous oor die kop huis toe gestuur.
-
-
-
LESERSBRIEF: Dinge raak net erger in die ‘Dal’
Ek het ’n paar weke gelede in Eikestadnuus die “Wilde Weste”-brief rakende Cloetesville gelees (“Misdaad in Stellenbosch – maar wat van Cloetesville?”, 23 Januarie).
-
Boeliegedrag maak Susan sterker
Susan Muller se droom om ’n skoonheidskoningin te word, het met ’n groot struikelblok begin, maar nou gebruik sy dié les om ander te inspireer.







